Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Wapenmeester

(image)

Die meeste skermvegters beklee 'n benydenswaardige lewensposisie. Al is hulle lewenswyse roekeloos en gevaarlik, het hulle 'n tyd bereik waarin hulle die vrugte daarvan kan pluk. Hierdie here is beroemd vir hulle vaardighede en hulle windmakerige houding en het die maniere van gebore aristokrate en is hulle gesog by menige dames uit die adelstand.

Hulle het dikwels ook die luukse om hulle aanstellings te kies of om vryelik deur die land swerf as hulle sou verkies. Hulle is dikwels kapteine van 'n kasteelwag of die meesters van militêre akademies, posisies waarin hulle flambojante geaardheid nie net aanvaar word nie, maar selfs nuttig is.

Spesiale Nota's: Hulle vaardigheid in skermutselinge laat hierdie meester skermvegters toe om verby 'n teenstander se beheersone te beweeg.Spesiaal This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them.

Bevorder na: Duellis
Bevorder na:
Skuiwe: 44
LP: 57
Beweging: 7
EP: 150
Vlak: 3
Orde: wettig
IDMaster at Arms
Vermoëns: skermutselaar
(image)steek
lem
7 - 5
nabygeveg
(image)kruisboog
steek
20 - 1
afstandgeveg
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue10%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Flat160%
Frozen240%
Grot250%
Heuwels270%
Impassable9950%
Kasteel170%
Kusstreek250%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Unwalkable9920%
Vlak Water240%
Woud270%